Kraaifontein ouma seergemaak in rooftog

Please log in or register to like posts.
Nuus

84 houtstraat inbraak. Tannie is 80. Hul het haar vasgebind en seergemaak..Die scenario met die tannie is so……almal wat aan haar deur klop en geld vra het sy gegee. Hulle het haar mooi dop gehou na watter kamer sy gaan om die geld te gaan haal. Hulle het haar in daai kamer vasgebind en die geld wat in koevertjies was onder die bed gevat. Daai hele kamer was omgedol…Kraaifontein area

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.