Kudde val vir sy ma-Jik trick

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerSondag, September 23, 2018 13:00

EISJ: Die suster sluk maar. Foto: TWITTER
 ~ 

DIE “profeet” Rufus Phala, wat die oë laat rek het toe hy sy lidmate Dettol laat drink het, is weer besig met sy streke.Dié keer laat die herder van die Ark Centre Ministry in Makgodu buite Polokwane sy lidmate Jik drink! Hy sê vir hulle dis nie Jik nie; dis Jesus se bloed, berig Daily Sun.Dokters waarsku Jik is gevaarlik. Dit kan die gorrelpyp en maag opvreet.Kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder, sê geen klagte is al ontvang nie. Hy sê die lidmate moet ’n saak maak sodat hulle dit kan ondersoek.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Son-Op-Sondag/Nuus/NasionaleNuus/kudde-val-vir-sy-ma-jik-trick-20180922

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.