KYK: Trollip lê klagte teen Baaise mayor

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Son DigitaalWoensdag, Maart 13, 2019 12:46

Athol Trollip
 ~ 

ATHOL Trollip het Woensdagoggend kriminele klagte by die Humewood-polisiestasie gelê teen die burgemeester van Nelson Mandelabaai, Mongameli Bobani, en die ANC-diknek, Zandisile Qupe. Dié klagtes van bedrog en korrupsie hou verband met gelde van die IPTS-busdiens wat na verneem word gesteel is.Lees more in Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/kyk-trollip-le-klagte-teen-baaise-mayor-20190313

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.