Laat rol – al is sy geskrap

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

DIE Valke het Donderdag ’n Baaise lawyer gearresteer wat drie jaar gelede van die rol geskrap is.Anna Johanna Swanepoel het Donderdag vlugtig in die Baaise handelshof verskyn op verskeie klagte van bedrog, diefstal en minagting van die hof.Haar saak is uitgestel tot 9 November vir ’n afskrif van die dossier en merietekonsultasie.Swanepoel is nog nie gevra gepleit nie. Sy is uit op bail. Luidens die klagstaat is sy voor 27 Augustus 2015 as prokureur ge­admit. Op 27 Augustus het die hoog­geregshof in Grahamstad gelas sy moet onder saak nr. 1835/2013 van die rol verwyder word. Swanepoel het nooit geskrewe toestemming van die Cape Law Society ontvang om as practising practitioner voort te gaan nie. Luidens die klagstaat was Bulelani Ntoto ’n kliënt van Swanepoel – nog voordat sy van die rol geskrap is.Ná 27 Augustus 2015 het sy aangehou praktiseer. Die beskuldigde het kwitansies uitgereik nadat sy R30 000 ontvang het van Anichaa Ntoto, Bulelani se suster.In ruil daarvoor moes Swanepoel ene adv. Wessels instruct om Bulelani in ’n hofsaak te verteenwoordig. Daar is nog ’n klag. Ene Heinrich Martin was voor 27 Augustus 2015 ’n kliënt van Swanepoel.Na dié datum het sy ’n kwitansie uitgereik vir ’n bedrag van R500 wat sy ontvang het van Martin se ma, Heidi Hester, sodat Swanepoel Martin in ’n trial kan verteenwoordig.Tussen November 2015 en Februarie 2016 het Swanepoel aangehou om met JCM Attorneys oor Martin se verhoor te correspond.In nog ’n voorval het Swanepoel in Mei 2106 ’n phone call gekry van ene Martha Klue. Dit het gegaan oor ’n moontlike eis teen die departement van gesondheid. Die eis was namens haar dogter, Natasha Sauls.Sauls het haar baba verloor – na bewering weens nalatigheid deur staff van die Dora Nginza-hospitaal. Die beskuldigde het ’n konsultasiefooi van R500 aangevra, en nog R500 vir die koste van die balju.InbetaalIn nog ’n voorval op 25 Februarie 2016 het ene Cheslin Olivier en sy vrou, Danielle, Swanepoel ge­nader om Cheslin in ’n saak te verteenwoordig.Vir die representation het die Oliviers R1 300 inbetaal in ’n First National Bank­rekening waarvan Swanepoel die enigste ondertekenaar is.In November 2016 het R56 000 voete gekry nadat ’n eiendom oorgedra is. Alwyn Griebenow tree namens Swanepoel op.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/laat-rol-al-is-sy-geskrap-20181028

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.