Leeus veilig in Oos-Kaap | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

VIER leeus wat gered is van waar hulle in die Oekraïne in aaklige omstandighede aangehou is, het by hulle nuwe tuiste in die Baai aangekom.Hulle het Woensdag in PE geland en is per trok na die Kragga Kamma Game Park vervoer, berig HeraldLIVE.Die leeumannetjie en drie wyfies –Nathan, Charlie, Luca en Kai – sal die res van hulle dae in hulle natuurlike habitat deurbring. Verskeie organisasies het geld geskenk vir hulle groot trek, berig SABC.Woensdagnag is hulle in ’n afgeskorte nagskuiling aangehou. Hulle is Donderdag in hulle yslike nuwe tuiste – ’n kamp van 1 500 m² – vrygelaat. – News24

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/leeus-veilig-in-oos-kaap-20181124

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.