Lyk hang aan boom: Cops vra hulp

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

SY LIGGAAM is in Upper Valleyweg in Suideinde gekry waar hy aan ’n boom gehang het.Nou soek die speurders in Humewood dringend na die naasbestaandes van dié onbekende bruin man. Kol. Priscilla Naidu, ’n polisiewoordvoerder­, sê twee persone wat daar verbygeloop het, het gister net ná 08:00 op sy liggaam afgekom. Die polisie vermoed die man, vermoedelik tussen die ouderdom van 25 en 30, het moontlik in die nabygeleë bosse gebly. Enige een wat moontlik die man kan uitken, kan die polisie kontak by 041 504 5019 of 041 504 5088.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/lyk-hang-aan-boom-cops-vra-hulp-20181115

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.