Ma van ’n beseerde kid gekry

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

DIE ma van die tweejarige meisie wat met talle beserings by ’n kliniek in Mother­well gedrop is, is gekry.Die vrou (24) beweer sy het die kind in die sorg van ’n 22-jarige vriendin gelos terwyl sy by familie gekuier het.Kapt. André Beetge, ’n polisiewoordvoerder, sê die ma beweer die kind het ernstige kopbeserings opgedoen nadat sy ’n epileptiese aanval gekry en op haar kop geval het.BesoekDie vriendin het die kind toe by die kliniek gaan aflaai, waarna sy na die Dora Nginza-hospitaal oorgeplaas is.Die meisie is steeds op life support in die hospitaal. Beetge sê die ma het haar in die hospitaal besoek. Die polisie ondersoek steeds ’n saak van poging tot moord. Niemand is ge­arresteer nie.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/ma-van-n-beseerde-kid-gekry-20190114

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.