Macasser Hierdie onskuldige seun was gisteraan 7skote geskiet opslag dood uit i kar hys een van di 6 seuns

Please log in or register to like posts.
Nuus

Hierdie onskuldige seun was gisteraan 7skote geskiet opslag dood uit i kar hys een van di 6 seuns wat hierdie week hier by ons in Macassar geskiet was nog 2 is dood 3lewe een veg 

 

Hierdie onskuldige seun was gisteraan 7skote geskiet opslag dood uit i kar hys een van di 6 seuns wat hierdie week hier by ons in Macassar geskiet was nog 2 is dood 3lewe een veg nig baie hard v sy lewe in tygerburg se ICU self nog baie jonk mense ASB bid v hom dat die Here hom sal deer dra hys voor my huis geskiet rook of drink ni goeie rugby speler is ni i gangster nie ai my hart is so seer sy ma ht hom net winkel toe gestuur die di jongens net ewe skielik begin skiet en hy word 2 keer getref

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.