Man ‘help vrou ná hy haar lem’

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Februarie 05, 2019 13:30

kapt. jackson ManathaFOTO verskaf
 ~ 

MINUTE nadat ’n man van Willowvale glo sy vrou in die bors gesteek het, het hy haar na ’n kliniek in Dutywa gevat. Kapt. Jackson Manatha, ’n polisiewoordvoerder, sê die couple het Sondagmiddag stry gekry. Die man het glo ’n mes gegryp en sy vrou daarmee gesteek. “Toe die 46-jarige man besef sy vrou bloei erg, het hy haar na die kliniek geneem. Die 33-jarige vrou is egter dood verklaar toe hulle by die kliniek aankom.”Die man verskyn vandag in die landdroshof in Willow­vale op ’n klag van moord.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/man-help-vrou-na-hy-haar-lem-20190204

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.