Man smaak ouer buurvrou met sexy tuinklere

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK HET ’n ding vir my neighbour en ek dink sy weet dit.Antie, sy is ’n groot vrou, maar is lekker sexy.Sy hou daarvan om in die tuin te werk met ’n dun, deurskynende dingetjie aan.Soms wens ek sy kan my voël bewerk. Ek is altyd vroeër as my vrou by die huis en dan verlustig ek my in my buurvrou se lekker body.Sy is ’n weduwee en sien niemand nie. Sy weet ek hou haar dop. Dink Antie ek moet ’n kans waag by haar? – Horny B van D, WhatsAppPasop dat jou jagsheid jou nie uit jou huis en in jou eie tuin laat beland nie.Jou vrou het seker ook ’n mooi tuin? Hoekom bewerk jy jou nie liewer daar nie? Jou buurvrou weet waarskynlik van jou spulsheid, daarom jaag sy jou koors op deur in skimpy klere in haar tuin te werk.Maar moet jou nie deur hierdie versoekings laat onderkry nie. Jy wil nie hierdie Krismis alleen met jou gammon en Snacktime sit nie!

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/man-smaak-ouer-buurvrou-met-sexy-tuinklere-20181213

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.