Man vas oor dood in huis

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Februarie 26, 2019 06:30

sers. majola nkohliFoto: son
 ~ 

DIE polisie in Kirkwood het ’n 45-jarige man die naweek gearresteer vir die dood van ’n burger van Malawi. Die verdagte het glo Vrydag in die vroeë oggendure in sy huis gelê en slaap toe die Malawiër na bewering ’n venster oopgeforseer en daardeur geklim het, sê sers. Majola Nkohli, ’n polisiewoordvoerder. Landdroshof’n Gewelddadige scuffle het toe tussen die verdagte en die 43-jarige Malawiër uitgebreek, waarin die Malawiër ernstig beseer is. Hy is later in die hospitaal dood. Die verdagte is gearresteer en verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op ’n klag van moord.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/man-vas-oor-dood-in-huis-20190224

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.