Mans vas op plaas oor ‘guns’

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

TWEE mans is op ’n plaas buite Stutterheim gearresteer met verskeie guns in hulle besit.Kapt. Mali Govender, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie het Vrydag op die plaas toegeslaan.’n Man (40) is gearresteer nadat verskeie vuurwapens, insluitend twee rifles met ’n magasyn en 31 rondes ammunisie, in sy besit gevind is. HofDie tweede verdagte, ’n 54-jarige man, is ook gearresteer en beslag is gelê op ’n .22-pistool, twee 12-gauge-haelgewere en meer as 100 rondes ammunisie.Die verdagtes sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn op klagte van die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/mans-vas-op-plaas-oor-guns-20190120

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.