Mej. SA stel nie teleur by Mej. Heelal

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  Son DigitaalMaandag, Desember 17, 2018 05:18

Tamaryn Green, Mej. Suid-Afrika
 ~ MissSA

Talle het ‘n stay-awake gehou om te kyk hoe die meisie van die Paarl die land trots maak op die Mej. Heelal-verhoog.Mej. Suid-Afrika het glad nie teleurgestel nie en nie net deurgedring tot die top 3 saam Mej. Philippines en Mej. Venezuala nie maar die top twee gemaak.Tamaryn Green is as eerste prinses gekroon, met Mej. Philippines Catriona Gray wat die mooiste meisie in die heelal is.

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos
61%

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos
39%

https://www.son.co.za/Nuus/NasionaleNuus/mej-sa-stel-nie-teleur-by-mej-heelal-20181217

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.