Mense soek nou sonkrag | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Mense soek nou sonkrag | Die Son

ESKOM se frustrerende black­outs het daartoe gelei dat daar skielik ’n enorme vraag na solar panels en stoorbatterye is. En nét so skielik is daar nou ’n tekort aan albei.Nes laas jaar se Dag Zero-drama toe almal gehol het vir watertenks en 25 liter-houers tydens die Kaap se erge waterkrisis, dryf die land se kragkrisis die landsburgers – wat dit kan bekostig – om solar panels te koop.Richard Alkemade, wat ’n nasionale solar PV supplier en installer-maatskappy, Blue Planet Power, besit met sy hoofkantoor in Knysna het Donderdag gesê: “Dié week het ons ons hele omset vir laas jaar behaal. Dis ongeken.” Hy’t glo tien keer meer orders gekry oor beurtkrag. – Fin24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.