Minder sterf

Please log in or register to like posts.
Nuus



DIE veelbesproke ontplooiing van die weermag op die Kaapse Vlakte dra volgens Alan Winde­ goeie vrugte.

Die Wes-Kaapse premier sê die afgelope naweek is 25 moorde in die metro aangemeld.

Dit is way minder as die vorige naweek se 43 en die een voor dit se verskriklike slagting van 55.

source

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.