Mooi nooi gee spulse knaap STI

Please log in or register to like posts.
News
Mooi nooi gee spulse knaap STI

Liewe Antie MonaEK HET seks gehad met ’n lekker goose in ons straat.Sy is baie mooi gebou, Antie.Ek was al lankal agter haar aan en twee weke gelede het sy uiteindelik vir my kaarte geval.Ek het haar die aand uitgevat en ná dinner is ons na my plek waar ek haar lekker warm gevry het.Ons is toe kamer toe waar ek haar tone laat krul het van die seks.Ek het nie ’n condom gebruik nie, maar het buite gelos.’n Dag of wat later het ek onder begin jeuk. Ek kon dit later nie meer uithou nie en is dokter toe.Hier is ek getoets en die dokter sê ek het ’n STI. Gelukkig was my Aids-toets negatief.Ek kon nie glo daai mooi goose het my so ’n siekte gegee nie, Antie.Sy whatsapp my en wil weer gaan uiteet, maar hoe sê ek aan haar ek is bang vir die siektes wat sy dra?Ek kan mos nie weer so ’n dom fout maak nie. – Les Geleer, e-posEn toe krul jou tone van die gejeuk wat sy jou gegee het.Antie hoop jy het jou les geleer, want dit kon erger gewees het. ’n Mooi nooi kan ook die ergste virusse dra.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.