’n Reward vir inligting oor moord

Please log in or register to like posts.
News
’n Reward vir inligting oor moord

DIE polisie in Oos-Londen vra dringend inligting oor die skietmoord op die eienaar van die sokkerspan Tornado FC.Volgens kapt. Khaya Tonjeni, ’n polisiewoordvoerder, word ’n reward van tot R50 000 aangebied vir inligting wat sal lei tot die arrestasie en vervolging van die verdagte/s wat Siphiwo Nyobo (55) vermoor het.Nyobo is 2 Maart by die North End-stadion in Oos-Londen noodlottig gewond.“Daar word beweer drie onbekende manlike verdagtes het Nyobo genader en hom op ’n kort afstand geskiet terwyl hy die stadion verlaat het,” sê Tonjeni.Gedeel“Die verdagtes het van die toneel gevlug in ’n Volkswagen Polo met ’n onbekende registrasienommer,” voeg Tonjeni by.Enige iemand met inligting word gevra om lt.kol. Bonisile Mkupa te bel by 071 671 7770, 083 256 5760 of 043 707 0653.Inligting kan ook gedeel word via die polisie se Stop Misdaad-lyn, 08600 10111, 32211 of by die naaste polisiestasie.Alle inligting word vertroulik gehanteer.

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.