"Ons gaan dikhou. Tot julle ophou”

Please log in or register to like posts.
Nuus



Manenberg, 16 Junie 2019 – Ondanks die moedige pogings van die taai teen-bende-eenheid, neem bendegeweld in die Wes-Kaap toe. Ses lede van dié spesialis-polisie-eenheid het sélf verlede week slagoffers geword. Die Kaapse Vlakte is ’n oorlogsterrein. Meer as 2 000 mense het reeds hulle lewens vanjaar in bendegeweld verloor. Inwoners van Manenberg neem gemeenskapsveiligheid nou in hulle eie hande en probeer self om die bendes te verjaag.

source

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.