Ontwerper se gesig rooi | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Ontwerper se gesig rooi | Die Son

DIE posh Italiaanse ontwerper Gucci het verskoning gevra dat hy ’n balaclava-top verkoop het wat vir baie mense nes blackface lyk.Gucci het die sweater ook van sy rakke gehaal.Die toppie, wat te koop was vir $900 (sowat R12 000), het in die sosiale media woede ontketen. Baie mense het die brand van rassisme beskuldig en sê die item lyk soos blackface met sy balaclava feature.Hulle het ook die rooi lippe op die top uitgewys wat tipies van blackface is.In ’n verklaring sê die firma: “Gucci vra innig om verskoning dat ons aanstoot gegee het met die balaclava-trui van wol.” – businessinsider.co.za

Reactions

Nobody liked ?

Comments are closed.