‘Ordentlike’ vrou steek ou met vleeslike siekte aan

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK WAS verlede week in ’n pub waar ek ’n oulike vrou ontmoet het.Antie, ek is F, 37 jaar oud en geskei.Hierdie vrou, N, is in haar early 50’s.Ons het sommer lekker gekliek en die aand omgesels en -gepaartie.Toe die pub toemaak, het sy my na haar plek genooi.Ek was nie lui nie en admit ek was toe al lekker lus vir haar.Maar by haar plek gekom, het sy my mooi laat verstaan sy is nie ’n cheap vrou nie en slaap nie sommer die eerste aand met enige man nie.Ek het haar wens gerespekteer en ons het die aand net in mekaar se arms geslaap.Die next oggend het ek net wakker geword met ’n gevoel dat my move baie warm is.Toe realise ek dit is N wat my so lekker suig.BreekOe, Antie, sy het haar valstande uitgehaal en my meneer omtrent bewerk met daai pap mond van haar.Ek kon nie lank uithou nie en toe bars ek sommer in daai mond van haar.Die antie was nie lui nie en was sommer lekker jags. Toe stoot ek haar dat dit voel of haar bed gaan breek.Ons het ’n hele paar rondes gehad en ek is eers die middag daar weg.’n Paar dae later het my move begin brand.Eers was dit bloedrooi, maar toe kom daar sulke etterige goed daaruit.Antie, ek het my disnis geskrik en is dadelik na ’n dokter toe.Die dokter sê toe ek het ’n sextually transmitted infection en skryf ’n paar pilletjies voor.Hy het ook ’n Aids-toets gedoen, wat luckily negatief was.Ek kon nie glo daai vrou het my aangesteek met ’n vuilsiekte nie. Sy het so ordentlik gelyk en voorgegee sy is ’n kloosterkoek.Mans daar buite moet versigtig wees vir vroue wat nie is wie hulle sê hulle is nie. –F van die P, E-posAntie hoop jy het jou les geleer.En nou besef jy die dood kan ook skuil in oulike mooi gesiggies en “ordentlike” vroue. En Aida is mos nie uitsoekerig nie.Die blaam kan nie net voor hierdie vrou se deur gelê word nie.Jy behoort van beter te geweet het en moes protection gebruik het.Maar nee, jy besluit toe mos om te dink met daai kop van jou wat nie op jou nek is nie.Onthou, jy was hierdie keer gelukkig, maar dit beteken nie jy gaan volgende keer weer so ’n lucky escape hê nie.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/ordentlike-vrou-steek-ou-met-vleeslike-siekte-aan-20190203

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.