Ou sit 15 j. nadat hy 2 doodsteek

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Desember 11, 2018 11:30

foto ter illustrasie
 ~ 

VYFTIEN jaar in die mang vir twee moorde.Dít is wat die 28-jarige Elvis Zikizela onlangs in die streekhof­ in Mount Frere opgelê is. Zikizela het op 2 September vanjaar in ’n fight met twee mans in die Hlanganani tavern in Ntabankulu betrokke geraak. BeswykHy het al twee mans gesteek. AO Zilungile Nkamba, ’n polisiewoordvoerder, sê een van die mans is op die toneel dood. Die ander een het op pad na die hospitaal aan sy wonde beswyk.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/ou-sit-15-j-nadat-hy-2-doodsteek-20181210

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.