Ou skiet ’n man voor vrou dood

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

9 ure gelede
Ou skiet ’n man voor vrou dood

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Januarie 22, 2019 13:45

SKOTE KLAP: ’n Man is die naweek in die Baaise Northerns vermoor.FOTO TER ILLUSTRASIE
 ~ 

DIE polisie ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man Sondagmiddag in Gail Road in die Baaise Northerns doodgeskiet is.Die slagoffer was Niflaguden Malik.Volgens kol. Priscilla Naidu, ’n polisiewoordvoerder, het ’n wit BMW om en by 16:15 langs Malik en sy vrou stilgehou terwyl hulle in Gail Road gestap het.Die driver van die BMW het uit die voertuig geklim en op Malik geskiet.Malik het skietwonde aan sy nek en bolyf opgedoen.’n Verdagte (28) het hom later aan die cops by die Gelvandale-polisiestasie oorgegee.Naidu sê die motief vir die moord is in dié stadium nog onbekend.

Ek lees altyd KAAPSE NUUS

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS

Ek lees altyd SONSKYNNUUS

Ek lees altyd WEIRD NUUS

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES

Ek lees altyd KAAPSE NUUS
60%

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS
7%

Ek lees altyd SONSKYNNUUS
6%

Ek lees altyd WEIRD NUUS
3%

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES
26%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/ou-skiet-n-man-voor-vrou-dood-20190121

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.