Ou vroeg afgemaai in straat

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

KOELBLOEDIG in die straat afgemaai.Dít was Birwin Goliath (23) se lot toe hy gister omstreekks 04:00 in Suikerbekkiestraat in Kamesh, Uitenhage, geloop het.’n Onbekende man het na Goliath gegaan en hom vanaf ’n kort afstand verskeie kere in die bolyf geskiet. Goliath is op die toneel oorlede. KontakSers. Majola Nkohli, ’n polisiewoordvoerder, sê die verdagte het daarna in ’n wit Volkswagen Golf, wat in die omgewing gewag het, gespring en weggejaag.Enigeen met inligting word versoek om AO Andrew Hoffman te kontak by 083 336 1086 of 041 988 8200.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/ou-vroeg-afgemaai-in-straat-20190210

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.