Ou wil hê twee vroue moet hom tag team

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK HET ’n fantasie waar ek seks wil hê met twee vet, groot geboude vroue.Ek werk saam met twee sulke vroue, maar is te skaam om my idee met hulle te deel.Nie een van hulle het meer ’n man nie en is seker al lekker honger vir seks.Antie, moet ek hulle approach? – Freaky Fred, E-posDaar is natuurlik altyd die possibility dat hierdie vroue nie game sal wees vir jou fantasieë nie.Maak nie saak hóé honger hulle in jou opinie is nie.En as jy die fantasie met hulle deel, is daar altyd die kans dat almal by die werk uitvind net hoe freaky jy is.Die ding van ’n fantasie is dat dit mos maar die meeste van die tyd in ’n persoon se kop bly.In die werklikheid raak min sulke fantasieë ’n reality.Dink
mooi voordat jy jou mond oopmaak en hulle met jou idee nader. Anders
sit jy dalk met ’n klag van seksuele teistering by die werk.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/ou-wil-he-twee-vroue-moet-hom-tag-team-20190320

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.