Ouma byt vas teen inbreker

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerMaandag, Januarie 14, 2019 21:30

Kapt. Jackson ManathaFOTO verskaf
 ~ 

’N OUMATJIE van die Oos-Kaap het glo ’n jong wannabe rapist in ’n dorpie naby Cen­tane gebyt. Kapt. Jackson Manatha, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Woensdagaand gebeur.Die vrou was alleen tuis aan die slaap toe die 20-jarige jong by haar huis inbreek en haar begin aanrand.“Sy het wakker geword en die verdagte gebyt, waarna hy weggehardloop het.”’n Klag van poging tot verkragting is geopen. Lede van die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seks-oortredings het die verdagte­ later daardie dag gearresteer.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/ouma-byt-vas-teen-inbreker-20190113

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.