Outjie verloor oog in geveg

Please log in or register to like posts.
News
Outjie verloor oog in geveg

Deur  Mpumi KivaWoensdag, Februarie 06, 2019 19:30

Kapt. Dumile Gwavu
 ~ Son

GEORGE. – ’n Ou is sy oog kwyt ná ’n onderonsie.Die voorval het dié naweek in Thembalethu gebeur. Similo Ngobeni (26) is met ’n ysterstaaf in die regteroog gesteek is.Ngobeni was op pad huis toe toe twee mans hom nader.Volgens die slagoffer het ’n argument ontstaan. Die twee verdagtes het hom toe aangeval.Hulle het hom ook van sy geld en selfoon beroof.Kapt. Dumile Gwavu, ’n polisiewoordvoerder van Thembalethu, het gesê ’n saak van aanranding met die doel om ernstig te beseer word ondersoek. Niemand is in hegtenis geneem nie.

Reactions

Nobody liked ?

Comments are closed.