Pa vas ná baba wegraak

Please log in or register to like posts.
Nuus
Pa vas ná baba wegraak

Update
Port Elizabeth

’N JONG pa is aangekeer nadat sy sewe maande oue baba vermis geraak het.Die kind is intussen veilig teruggekry en is in haar ma se sorg.Die Sterkspruit-polisie ondersoek ’n klag van ontvoering teen die 27-jarige man.Vermoed“Daar word beweer die verdagte (die pa) het die baba Maandag om en by 13:30 in die Mo­khe­si-woongebied gegryp en sonder die ma se toestemming geloop,” het kapt. Ursula Roelofse, ’n woordvoerder vir die polisie­, gesê.“Die ma het vermoed die pa gaan die kind na Mpumalanga vat, waar hy werk. “Die polisie het vinnig gereageer en die verdagte in ’n nabye woon­gebied opgespoor.”

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/pa-vas-na-baba-wegraak-20180912

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.