Pa ‘wat rapist vermoor’, soek bail

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

DIE Baaise pa wat na bewering ’n man vermoor het wat hy geglo het sy sewejarige dogter verkrag het, sal volgende week om borgtog aansoek doen.Simphiwe Yanta (36) het gister weereens in die hof verskyn vir die moord op die 52-jarige Mava Fundakubi van Motherwell.Fundakubi is in ’n mob justice-aanval vermoor ná gerugte van die verkragting.Yanta het hom aan die polisie oorgegee nadat ’n kliniek bevestig het sy dogter is nooit verkrag nie.Yanta het aan die polisie erken hy het Fundakubi by sy huis in De Vossingel, Motherwell­, gaan haal en hom toe, met die hulp van gemeenskapslede, in die straat aangerand.Die saak is gister tot Donderdag uitgestel wanneer Yanta om borgtog sal aansoek doen.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/pa-wat-rapist-vermoor-soek-bail-20190207

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.