Pad weer gesluit oor betoging

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Maryke LowDinsdag, Februarie 19, 2019 13:30

bittereinders: ’n Handjievol betogers staan gister in Standfordweg langs die Gaat.FOTO VERSKAF
 ~ 

STANDFORDWEG in die Baai is gister weer gesluit weens betogings in die Gaat in Helenvale.Kapt. Sandra Janse van Rensburg, ’n polisie­woordvoerder, sê: “Ek kan bevestig dat ons probleme ondervind in Standfordweg in die Gaat-omgewing.“Die polisie se eenheid vir openbare orde (Pop) en lede van die Gelvandale-polisiestasie monitor die situasie.“Die pad was teen 14:00 nog gesluit en motoriste moes ander roetes volg.”Die polisie het Son toegang tot die toneel geweier. Dit was omdat die betogers karre met klippe bestook het.Son kon dus nie kommentaar­ by die betogers kry nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/pad-weer-gesluit-oor-betoging-20190219

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.