‘Pa’s moet daar wees vir hulle dogters’

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

VERSKEIE hoëkoppe het die rape-verhoor van past. Timothy Omotoso en sy twee medebeskuldigdes gister bygewoon.Bathabile Dlamini, minister in die presidensie gemoeid met vrouesake, Nomvula Mokonyane, minister van kommunikasie, Phumulo Masualle, premier van die Oos-Kaap, en Lulama Nare, voorsitter van die gender-kommissie, is ’n paar van die dikdinge wat gister in die hof was.Dlamini het gister op ’n media briefing by die Baaise hooggeregshof gesê die hofsaak plaas weer die spotlight op abusers en pedofiele wat praktyke van aanbidding opmaak om niksvermoedende kinders te lok.KwesbaarDlamini het ’n beroep op ouers gedoen om hulle parenting skills te verskerp om familie-strukture te versterk.Volgens haar werk baie ouers weg van die huis en maak dit hulle kinders kwesbaar.Sy het gesê diegene wat ander intimideer, is medepligtig aan Omotoso se beweerde misdade.Volgens haar sal hierdie verhoor ’n platform bied vir vroue om soortgelyke experiences te deel.GewaarskuSy het gesê die Sexual Offences Act, Domestic Violence Act en Strafproseswet gaan revisit word sodat die law verskerp kan word om vroue en kinders te beskerm.Pamela Bambini, ’n gender-aktivis, het gesê oortreders target hoofsaaklik kinders wat kom uit huishoudings met ’n enkel-ouer.Sy het pa’s gewaarsku om ’n groter rol in hulle dogters se lewe te vervul.Volgens haar is baie van die girls desperaat vir ’n vaderfiguur in hulle lewe.Sy het hier verwys na die meisies wat Omotoso “daddy” noem.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/pas-moet-daar-wees-vir-hulle-dogters-20181022

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.