Pel voor ná mesmoord | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Pel voor ná mesmoord | Die Son

Deur  Ian BaardVrydag, Maart 22, 2019 20:00

 ~ 

ROWYN August (30) van Macassar het Woensdag in Somerset-Wes se landdroshof verskyn vir die moord op Helene Jackson (30).Jackson was die enkelma van drie minderjarige kinders. Sy is Sondag op die hoek van Zandvlietweg en Rembrandt-laan in Marvin Park, Macassar, dood nadat sy met ’n mes gesteek is. August en Jackson het saam grootgeword. Hulle was glo vriende. Die saak is tot 27 Maart uitgestel

Ek het #LoadShedding skedule

Waar kry ek die #LoadShedding skedule

Wat is #loadshedding

Ek het #LoadShedding skedule
0%

Waar kry ek die #LoadShedding skedule
71%

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.