Polisie op kid killers se spoor

Please log in or register to like posts.
News
Polisie op kid killers se spoor

“ONS gaan hulle kry en dan voor die gereg bring.”So het genl.maj. Thembisile Patekile, Mountweg-polisie se groepbevelvoerder, gister gewaarsku toe hy en ’n klomp ander cops die drie vermoorde kinders se familie gaan besoek het.Hy sê dis skokkend en terselfdertyd hartseer dat dié voorval in ’n huis plaasgevind het.“As mense jou in jou huis aanval, mag jy nie stilbly nie. Wat dié mense gedoen het, is onvergeeflik en onverskoonbaar.Laaste plek“Ons kan ons net indink waardeur die families moet gaan.“ ’n Mens se huis is die laaste plek waar jy aangeval behoort te word.”Patekile het gesê: “Your loss is our loss.”Hy het bygevoeg dat hy hoop hierdie verlies die laaste is waarby die booswigte ooit betrokke sal wees.Volgens Patekile het God ’n plan gehad en moet die families sy Naam prys in hulle donkerste uur.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply