Polisie soek twee ná skietvoorval

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

DIE polisie ondersoek twee sake van poging tot moord ná ’n skietvoorval Saterdagaand in die Baaise Northerns waarin twee mense gewond is. Kol. Priscilla Naidu, ’n polisiewoordvoerder, sê ’n groep mans het omstreeks 21:30 weggestap van ’n tavern in Kobusweg in die rigting van Gailweg.Twee mans het hulle agtervolg.LosgebrandDie verdagtes het die mans toe skielik van albei kante genader, waarna een van hulle ’n vuurwapen uitgepluk en op die mans losgebrand het.Die een man (30) het veelvuldige skietwonde opgedoen. Nog een (41) is in die rug geskiet.Volgens Naidu is daar nog niemand in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/polisie-soek-twee-na-skietvoorval-20190324

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.