Porn vir almal | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Porn vir almal | Die Son

Deur  eie verslaggewerVrydag, Januarie 11, 2019 20:30

 ~ getty images

’N WERKER in China het onlangs sy kop lelik gestamp.Hy het by die werk lekker porn op sy computer gekyk en glad nie besef dit wys alles ook op ’n groot advertensiebord langs ’n besige pad in Liyang nie.Shanghai.ist berig die ou het gedink die outdoor screen is afgeskakel.Dit was egter nog gekoppel aan sy werk-computer en geskokte motoriste het video’s en foto’s geneem en dit aanlyn gepost.Die screening is eers 90 minute later gestop toe sy kollega hom van sy fout ingelig het.Die voorval word nou ondersoek. – NDTV

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

Reactions

Nobody liked ?