Prez maak ANC gewild | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Prez maak ANC gewild | Die Son

Deur  eie verslaggewerVrydag, Maart 22, 2019 19:30

Pres. Cyril Ramaphosa
 ~ 

VOLGENS die jongste peiling van Ipsos gaan die ANC die verkiesing met 60% van die stemme wen.Dis danksy pres. Cyril Ramaphosa se gewildheid.Volgens die peiling gaan die DA net 16% van die stemme kry. Dit sal baie minder wees as die 22% wat die opposisieparty in die 2014-verkiesing gekry het.Ipsos voorspel die EFF sal dié keer 9% van die stemme trek, wat beteken die stemme sal opgaan met 3% van 2014 se 6%.Die opname is tussen 1 Februarie en 4 Maart vanjaar gedoen en 3 511 mense van 15 jaar en ouer is ondervra. – News24

Ek het #LoadShedding skedule

Waar kry ek die #LoadShedding skedule

Wat is #loadshedding

Ek het #LoadShedding skedule
0%

Waar kry ek die #LoadShedding skedule
71%

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.