Provinsiale reaksie eenheid eindig n suksesvolle nag 3 moordwapens van die pad en bedank Factreton gemeenskap

Please log in or register to like posts.
News

Die Provinsiale reaksie eenheid het gisteraand hul nagskof af ge-eindig met en beslag gelê op nog twee vuurwapens en sleutel bende figure groot arresteer dit kom nadat gatvol gemeenskap lede waardevolle inligting aan die Western Cape Gangwatch groep oorgedra het ons vra weereens dat mense inligting aan die polisie oordra ons groep is uiters bekommerd oor die getal wapens wat geroof was by n sekuriteit firma en n moontlike aanvuuring vir die onlangse geweld mag wees

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?