Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  Son DigitaalDonderdag, Januarie 31, 2019 09:34

Raadsvergadering van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit. Foto: Siyamtanda Capa/TimesLive
 ~ Siyamtanda Capa/TimesLive

Vanoggend is die eerste raadsitting vir 2019 in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit. Dis is ‘n spesiale raadsvergadering waar die munisipaliteit  se jaarlikse verslag vir 2017/18 voorgelê gaan word. Daar sal ook dieper gekyk word na die ongemagtigte uitgawes in die 2017/18 boekjaar. Nog ‘n item op die agenda is die midtermyn-begroting en die prestasie assesseringsverslag. Die vergadering begin om 10:00. Hou Son dop vir meer inligting.

Ek lees altyd KAAPSE NUUS

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS

Ek lees altyd SONSKYNNUUS

Ek lees altyd WEIRD NUUS

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES

Ek lees altyd KAAPSE NUUS
61%

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS
8%

Ek lees altyd SONSKYNNUUS
3%

Ek lees altyd WEIRD NUUS
3%

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES
25%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/raad-in-baai-sit-oor-begroting-20190131

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.