Rastas vier feestyd | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Rastas vier feestyd | Die Son

Deur  Theo JephtaWoensdag, Januarie 09, 2019 20:30

Feraan Andrews (links), Fabian Ragaval, Warrigan Rensburg, Brandon Grootboom en Clive Bouwers kry ietsie te ete op hul holy day.
 ~ 

Rastas van oraloor het Maandag hulle jaarlikse Rasmass – the birth of the real native Christ – met familie en vriende gevier. Son se THEO JEPTHA het gaan kyk hoe die Rastas hulle Rasmass in die Baai en Uitenhage vier.9Hierdie Rastas het die fees baie geniet. Jahrynomo Brown geniet die holy herb op Rasmass.Rastas het eergister lekker saam fees gevier. Karen Swartz (links), Christopher Jacobs en Donay Jacobs raak toe mos lus vir vis op Rasmass. Rostin Snyman vier Rasmass met ’n rokie. Clayton Samson trek ook ’n paar skywe.Feraan Andrews (links), Fabian Ragaval, Warrigan Rensburg, Brandon Grootboom en Clive Bouwers kry ietsie te ete op hul holy day. Keith Green (links), Garreth Roman, Wayne Louwskitter, Kerneels Syce en Alberto Syce in gesellige luim. Voor is Alberto, wat ook sy 40ste verjaardag gevier het.

Ek hou van: Son NUUS

Ek hou van: Antie Mona

Ek hou van: Oom Sonnie

Ek hou van: Son SPORT

Ek hou van: Son GOSSIP

Ek hou van: Antie Mona
49%

Ek hou van: Oom Sonnie
7%

Ek hou van: Son GOSSIP
3%

Reactions

Nobody liked ?