Raunchy nag of rape? | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

HY HET haar nie ge­rape nie. Hy het wel ge­skommel. Sy DNA het seker op haar pantie beland toe hy kom, het Mziyanda Kana volgens sy lawyer gesê. Die 31-jarige Kana, van New Brighton, staan saam met Mziyanda Yoyo tereg op onder meer twee klagte van rape.Hennie Bence tree vir Kana­ op. Hy het gister aan die jong klaagster gesê dis sy instruksie dat sy en Kana mekaar op 1 Oktober 2016 toevallig by Club Zanzibar in die Baai raakgeloop het.Kana is ’n pel van die vrou se eks-boyfriend. Daar is ook beweer Kana en die klaagster het secretly ’n verhouding gehad. Volgens Kana het die vrou saam met hom en sy twee van sy pelle ge­kuier. Daarna is hulle Club Loxion toe in Sentraal.Hy het gesê Yoyo het toe vir hom (Kana) en die vrou na sy huis in die Walmer township geneem. Dit was nadat Kana en die vrou die possibility bespreek het om iewers heen te gaan waar hulle alleen kan wees.Volgens Kana het hy en die vrou mekaar blow jobs gegee. Albei was kaal.Bence het gesê dis verder Kana se instruksie dat die vrou nie wou nie hê hy moet in haar mond kom nie. Kana het gesê toe hy naby sy klimaks was, het hy sy penis uit haar mond gehaal en ’n kort rukkie geskommel totdat hy uiteindelik ejaculate het. Kana vermoed volgens sy lawyer dis hoe sy DNA op die vrou se pantie beland het.Die klaagster het gesê Kana se storie is onwaar.mziyanda kana Bence het gesê in albei verklarings wat die klaagster aan twee cops gemaak het – die eerste op 1 Oktober 2016 en die tweede op 2 Oktober 2016 – staan net geskryf Kana het gemasturbeer.Volgens die vermeende slagoffer weet sy nie waar die cops daaraan kom nie.Bence het gesê die vrou is in ’n konsultasie ingelig Kana se DNA is gekry in die samples wat van haar geneem is. Die lawyer wou hê die vrou moet verduidelik hoe dit kan wees. “As hy net gemasturbeer het, is dit onwaarskynlik dat sy DNA op jou kon wees.”Bence het toe aan die klaagster gesê DNA kom nie net in sperm voor nie; dis ook in bloed en spoeg.Adv. Megan September kla aan.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/raunchy-nag-of-rape-20181018

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.