Ravensmead Somalian rand ons aan

Please log in or register to like posts.
Nuus

Hi goeiemore mense , ek weet ni of ek moet lag of huil van kwaad wees ni …4 uur vanoggend het my uncle wat in Rose straat bly in di skiem iets gehoor om sy huis , hy het toe mar deur di venster geloor en tot sy verbasing het daar n somaliese man gestaan en hom gese hy moet uitkom want hy wil met hom praat ,hy het toe besluit om di polisie te bel want hy ken di ou van geen kant af ni di polisie het gewaarsku om ni uit te gan ni en sou iemand stuur ..di somaliese man het so kwaad raak dat hy sy venster uitslaan het bo op sy dak gespring het en n concrete blok dwarsdeur sy dak gegooi het om binne sy huis te kom , hy aan di anner kant moes toe met sy huilende kinder vlug wat van sout en water af niks weet ni…di ou sluit toe di huis van van di binnekant en het later deur n venster gespring en weggehardloop waar di gemeenskap hom vasgekeer het …my grootste hartseer was nadat hy heelnag moes bel vir hulp aan ravensmead polisie stasie en hulle se die bakkie kom nou het di gemeenskap ingegryp en dit kon mos baie anners uitgedrai het as vele ni moes keer vir sy lewe ni..my vraag is wat sal u maak as so iets met jo en familie gebeur en jy probeer alles in jo vermoe om di regte stappe te volg mar mar di gereg kom ni uit nie

Share this page to Telegram

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.