‘Rowers’ by skool geskiet | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
‘Rowers’ by skool geskiet | Die Son

JOHANNESBURG. – Twee verdagtes is doodgeskiet en een beseer toe hulle die Hoërskool Edenvale wou beroof.’n Skietery het net voor etenstyd by die skool uitgebreek.Jurgen Kotze, ’n woordvoerder van Emer-G-Med, het bevestig twee mense is doodgeskiet en ’n derde gewond.Aangehou“Ons het ’n oproep van een van die onderwysers ontvang van ’n rooftog wat by die skool plaasvind en ons het ’n reaksiespan uitgestuur.”Die oorlewende man is lig beseer en word deur die polisie aangehou.Kotze kon nie bevestig of die skietery tussen die rowers en die polisie was nie.Sers. Jacob Mashile, ’n woordvoerder van die Edenvale-polisie, het die voorval bevestig. – News24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.