‘Sekspes-pastoor’: Vroue by hof uitgegooi

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

TWEE polisievroue is uit die Baaise hooggeregshof gegooi waar ‘n pastoor op verskeie seks-klagte teregstaan.Die polisievroue, wat van diens af is, is glo gemeentelede van Timothy Omotoso se kerk.Omotoso (59) en sy medebeskuldigdes, Zukiswa Sitho (28) en Lusanda Solani (36) se verhoor het vanoggend begin.Dít na Omotoso se pogings om die klagte teen hom te skrap misluk het.’n Rits klagte wat verband hou met die oortreding van die Wet op Seksuele Misdrywe, staar hom in die gesig.Hy is in April 2017 gearresteer. Die staat beweer Omotoso se medebeskuldigdes het die jong meisies landwyd vir seksuele uitbuiting gewerf.Van sy slagoffers was net 13 jaar oud.The two women who were removed from the Port Elizabeth Highcourt are congregants of the Durban based Pastor’s church and are also off duty policewomen. The police say their conduct will be investigated internally. #eNCA pic.twitter.com/R23SI2lxL5— Sandy McCowen (@MccowenSandy) October 9, 2018

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/sekspes-pastoor-vroue-by-hof-uitgegooi-20181009

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.