Sekssaak: Pastor dán weer voor

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

DIE vermeende sekspes-pastoor Timothy Omotoso (60) en sy twee medebeskuldigdes het gister vlugtig in die Baaise hooggeregshof verskyn.Omotoso, ’n senior pastoor in sy Jesus Dominion Internationa­l Church, staan saam met Lusanda Sulani (36) en Zukiswa Sitho (26) tereg op ’n rits aanklagte waar­onder mensehandel.Omotoso en Sulani het die appèlhof vroeër gevra dat die aanklagte teen hulle laat vaar word en dat die regter, Mandela Makaula, hom weens “eensydigheid” daaraan onttrek.Die drie se lawyer, Peter Daubermann, het gesê die verdediging se dokumente is gefile en dat die staat reeds daarop gereageer het.Die saak is tot 4 Februarie 2019 uitgestel.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/sekssaak-pastor-dan-weer-voor-20181210-2

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.