Selfoon sit drie dae in vagina vas

Please log in or register to like posts.
Nuus
Selfoon sit drie dae in vagina vas

Update
Port Elizabeth

’N VROU van Albuquerque dagvaar Samsung nadat haar selfoon 96 uur stuck was in haar moemfie. Sy soek $1,8 miljoen (R25,5 miljoen).Salma Briant (39) sê haar hospitaalrekeninge het by die $1 168 000 (sowat R16,6 miljoen) gaan draai en sy het baie stres gevat oor dié ding.Sy vertel sy het die foon in haar vagina gedruk nadat haar vriende haar gedare het. Kort voor lank het sy besef die foon gaan nie uitkom nie. IngeslukBriant se lawyer het in die hof gesê “Samsung is verkeerd omdat hulle mense nie waarsku oor die gevare en moont­like risiko’s wat dit kan inhou as hulle produkte in klante se liggaamsholtes of geslagsorgane gedruk word nie”.Samsung se rep wou nie comment nie, maar dit klink asof hulle buite die hof sal skik.In 2014 is Apple deur dieselfde drama. ’n Man het met kwikvergiftiging in ongevalle beland – nadat hy 14 iPhones ingesluk het.Op die ou einde moes die maatskappy dit legally duidelik maak sy produkte is nie geskik vir eet nie. Dis nie bekend hoe groot die pay-out van die foonvreter was nie. – worldnewsdaily­report

https://www.son.co.za/Nuus/Internasionalenuus/selfoon-sit-drie-dae-in-vagina-vas-20180926

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.