Seun word hospitaal toe geslat

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

DIE cops in die Baai het ’n poging-tot-moord-dossier namens ’n 16-jarige laitie aangelê nadat hy Sondag in Westering ernstig aangerand is.Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê die seun is tans in die hospitaal met ’n gebreekte skedel. Volgens haar kan hy nie onthou wat met hom gebeur het nie.KrieketkolfJanse van Rensburg verduidelik die seun het saam met ’n groep mense in ’n huis in Nicolestraat gesit en drink toe die voorval gebeur het.Sy sê dit lyk asof die seun met ’n krieketkolf geslaan is. Volgens die kaptein ontvang die seun mediese behandeling in die Livingstone-hospitaal.Die polisie hoop om meer duidelikheid oor die voorval te kry sodra hulle ’n verklaring by die seun afgeneem het.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/seun-word-hospitaal-toe-geslat-20181120

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.