So eer gister aand gaan soos gewoonlik n man om vis te vang of…

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Helderberg

So eer gister aand gaan soos gewoonlik n man om vis te vang of kom ek se om sy geluk te probeer vir die ” grote ”
Hys heel rustig gee sy aandag aan sy stok en aas wat hy opsit toe hy eweskielik oor die kop van agter af geslaan word met n ding

Hys deur mekaar kan nie reg dink nie dink wag ek het n wapen aan my sy laat ek myself beskerm maar wat gebeur hy kry nie eens kans om sy wapen te gryp nie hy word oorrompel alles word van hom af af gevat niemand om te help nie

Hy verloor als sy vistok , aas , visgereedskap en wapen alles word van hom gevat. Arme man weet nie wat en waantoe om te gaan en wat om te doen nie

My pint van die hele storie is dat dit rerig gebeur het en almal is so vas gevang in neighbourhood watch politiek dat niemand agter kom wavoor hulle aan gesluit het by die neighbourhood watch nie

Ek rig n versoek aan almal uit op die groep en op ander om saam te staan en mekaar te help en ons see te beveilig sodat almal dit kan geniet en almal kan baat vind in als wat die see kan offer

Spell check have not been done so shoot me for spelling wrong

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.