Spoggerig oor seks | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK HET twee jaar gelede iemand ontmoet. Ná vier maande het ons begin seks.Dit was eers seer, maar dis nou baie lekker.Hy lek my so lekker en speel met sy penis tussen my borste.Antie, ek geniet ons seks, maar ek is nog getroud.My man het my gelos vir sy ander kinders se ma. – C van A, WhatsAppSpog jy oor die lekker seks, of kla jy oor jou man jou vir sy ander kinders se ma gelos het?Antie kan nie regtig uitfigure wat jy met hierdie brief try bereik nie. Klink maar vir my soos iets tussen spog en man-verdriet.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/spoggerig-oor-seks-20181102

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply