Student verlang na ouerige romantic

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaSO DRIE weke gelede was ek in die mall in K waar ek hierdie ouerige man ontmoet het.Antie, ek het ’n rekening gaan betaal toe ek verby die eetplek loop waar hy alleen gesit en eet het.Hy roep my toe nader en sê ek moenie snaaks dink nie, maar hy is nie lus om alleen te breakfast nie.Hy was baie vriendelik en nie opdringerig nie.Ek het ingestem en dit was lekker. Ek is ’n student en het onlangs met my outjie opgebreek.Die laaste ding op my mind was romance. Veral nie met ’n ouer man nie.Hy het ná breakfast voorgestel dat ons ’n bietjie na die wingerde ry wat nie ver van die mall af is nie.Ek het gemaklik met hom gevoel en het niks snaaks daarvan gedink nie.Ons is toe weg en het op ’n lekker secluded plek gaan staan.Ons het toe aan die vry geraak en nie lank daarna nie was sy hand tussen my bene.Ons is na die agterkant van sy bakkie, waar hy my gevra het om my kaal uit te trek. Hy het dieselfde gedoen en toe vra hy my om op die afslaanbak van die bakkie te kniel, waarna hy my van agter af geseks het.Dit was hemels, Antie, maar toe skrik ek my amper vrek.’n Ouerige drawwer het verby gehardloop gekom. Ons was eens nie bewus van hom nie, maar toe sê hy kliphard ons kan maar aangaan, want hy is gewoond daaraan.Ek was daarna nie meer in die mood nie, maar die ou het gesê hy is nog nie klaar nie.Toe hy klaar was, het hy my by my ma-hulle se huis in E gaan drop.Ek het hom vir sy nommer gevra, maar hy wou nie. Hy het gesê hy wil nie my lewe complicate nie.Maar ek mis hom. Nie vir die seks nie, maar hoe spesiaal hy my laat voel het.Geen outjie van my ouderdom het my al ooit uitgevat vir koffie nie. Ek gaan nog gereeld mall toe in die hoop dat ek hom daar sal kry. Maar hy is nie meer daar nie.Ek verlang na hom en wens net ek kan hom raakloop. Ek dink hy is die een vir my. – Verlangend, e-posAi, meisa. Antie wil dit nie eintlik vir jou sê nie, maar hierdie ou het jou net vir once-off seks gebruik.As hy enigsins daarin belang gestel het om jou weer te sien, sou hy mos sy nommer vir jou gegee het. Of selfs joune gevat het.Hy wil nie jou lewe compli­cate nie? Niks anders as ’n lomp verskoning nie.Hierdie man is in alle waarskynlikheid getroud.Vir hom was die seks seker betaling vir die breakfast. Daar is mos nie iets soos ’n free breakfast nie. Vergeet maar hierdie outoppie en fokus op jou toekoms. Dis duidelik dat die man seker gemaak het jy spoor hom nie weer op nie.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/student-verlang-na-ouerige-romantic-20190215

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.