Suspicious snyers vas | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerWoensdag, Desember 26, 2018 22:00

Fikile Xasa
 ~ charles pullen

MEER AS 30 sake is gemaak teen tradisio­nele “chirurge” wat onwettige besnydenisskole in die Oos-Kaap het. Dit kom ná die dood van 19 initiates.Twaalf mense is reeds in verskillende dele van die provinsie in hegtenis geneem.Fikile Xasa, minister van samewerkende regering in die Oos-Kaap, het die arrestasies ver­welkom. “Altesame 37 sake is sedert die begin van die somer-inisiasieseisoen geopen.”Onder die verdagtes is fake snydokters, ’n ouer en ’n oupa. – News24

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos
41%

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos
59%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/suspicious-snyers-vas-20181223

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.