‘Sy victims se trauma gaan aan’

Please log in or register to like posts.
Nuus
‘Sy victims se trauma gaan aan’

Update
Port Elizabeth

DIE moord op en verkragting van Dorothea Vermaak het paniek en paranoia in Uitenhage gesaai.So het adv. Megan September, staatsaanklaer, gister in haar voorvonnisbetoog gesê.September het die hof versoek om direkte tronkstraf aan Phumzile Mabope (19) op te lê.Sy het verduidelik Mabope se oorlewende slagoffers suffer steeds van erge trauma.RespekVolgens haar het die oorlewende slagoffers tot die slotsom gekom die inwoners van Uitenhage is nie veilig nie.September het gesê Mabope het geen respek vir die klaers se regte gehad nie.Volgens haar was die slagoffer ’n 95-jarige, weerlose vrou wat in die veiligheid van haar huis aangeval is.September het gesê Mabope kies sy slagoffers goed uit.Volgens haar kan ’n mens nie toelaat dat jou sosio-ekonomiese omstandighede jou handelinge bepaal nie.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/sy-victims-se-trauma-gaan-aan-20180917

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.